Antieke Meubels in Kathu, Northern Cape for sale
Beskrywing
Soort: Furniture
Soort: Antiques
Ek het `n 6 sitplek Eikehout sitkamerstel 4 los stoele 2 is "rocking chairs" en 2 gewone stoele en 1 dubbel bank met los kissings met uitgekerfde koffie tafel met glas blad, die stel is regtig oud dit is nog met `n perdekar aangery, Prys R5000.00 en dan `n Sybord van donker hout dit het 2 deure en 4 laaie vir die wat nie weet wat dit is nie `n mens sit dit in jou eetkamer dan pak jy jou eetstelle en glase en eetgerei daarin, Prys R2000.00